Stichting Nomzano Fre School Zuid-Afrika | Graaff-Reinet
Ek doen baie projkte by skole in die dorp om die behoeftige skole mense en kinders. Ons maak ook werkverskaffingsprojekte. Vir die laaste projek het ons masjiene met die vraghouers uit Holland gestuur en daar is die skoenmakerwerkplek opgerig